5/5 - (1 vote)

 

 

Approximately 100km north-east of Cape Town, lying below the Kasteelberg is the historic wine estate of Allesverloren. This, the oldest wine estate in the Swartland, renowned for its red wines, also has a stunning air-conditioned function and conference venue.

The wine estate with its verdant sloping lawns, ancient oak trees and vineyards that creep up the protective Kasteelberg in the picturesque Riebeek Valley is an idyllic venue for weddings, functions and conferences. Our venue offers the following: 200 guests capacity, a veranda area for pre-drinks and launches and smaller functions, aopen-air forest chapel (ideal for outdoor weddings and functions).

 

Aan die Allesverloren Span – die beste. Eerstens wil ek en Stian baie dankie sê vir ‘n ongelooflike, perfekte troudag wat julle vir ons gegee het. Die diens van almal was wonderlik en niks was ooit te veel gevra nie. Dankie aan iederlike elk wat gehelp het met set up, op die dag se dienste en skoonmaak na die tyd. Ons waardeer dit regtig baie.

Bertus en Juliana… Julle twee is AWESOME! DUISEND dankies vir alles wat julle gedoen het en seker gemaak het ek en Stian hoef oor niks te worry nie. Bertus, van dag een af het jy ons met ope arms verwelkom en met soveel trots die venue aan ons verkoop – en nie net ‘n goeie sales pitch nie, maar ‘n genuine gevoel oor hoekom iemand by Allesverloren moet trou. Dit was ons beste besluit en ons het die mees PERFEKSTE troudag gehad. Ons en ons trou gaste praat nou nog oor die beautiful venue wat julle het. Baie dankie vir jou geduld met al my eposse en dan praat ons nie eers van die 13 bladsy Wedding Function Sheet nie! Die kos was uit die boonste rakke uit, julle mag maar en die Lamb Shank is ‘n wenner! Al die kos op die aand was net great! Dankie Juliana vir die hulp met set ups en vir jou amazing diens op die dag, heeltyd seker gemaak het als is reg en dat alles is soos wat ons dit wou gehad het. Jy is ‘n legend. REGTIG BAIE DANKIE vir als julle – ons het vreeslik lekker troue gehou en sal enige tyd julle venue aanbeveel. – Madré & Stian

Bertus en span. Net n persoonlike groot dankie vir die wonderlike diens en gasvryheid tydens Heinrich en Simandri se troue. Ieder en elk van jul was absoluut wonderlik. Jul het die dag baie spesiaal gemaak – Elma

Ek en Shaun wil net baie baie baie dankie sê vir die ongelooflike ervaring wat ons gehad het Saterdag! Dankie vir die vriendelike en warm ontvangs deur die personeel! Almal was so behulpsaam. Die diens en die kos het ons wildste verwagtinge oortref! Al die gaste stuur net boodskappe oor hoe LEKKER al die kos was. Ons het beslis die beste venue moontlik gekies! – Die van Eck’s

CONTACT DETAILS

Contact Person: Bertus Bester
Email: [email protected]
Contact number: +27(0)73 017 4402
Website  Facebook  Instagram